Skole se kos is op padSeptember 2, 2021
Tekorte en vertragings in die Namibiese onderwysministerie se skoolvoedingsprogram is volgens die adjunk-uitvoerende direkteur in die ministerie, Edda Bohn, opgelos. Die program was nie gereed toe skole amper ‘n maand gelede oopgemaak het nie.