Ramaphosa spreek Suid-Afrikaners vanaand toeJuly 25, 2021

President Cyril Ramaphosa gaan Suid-Afrikaners vanaand toespreek. Dit is voordat die verlengde Vlak- 4 Inperking verstryk. Volgens berigte word verwag dat hy dalk die Covid-regulasies gaan aanpas of moontlik verleng omdat infeksies steeds hoog is. Hy sal na verwagting ook praat oor die afgelope tyd se geweld en plundery in die buurland.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *