Zuma-stigting sal konsulteer oor sy regskosteJuly 23, 2021

Die Jacob Zuma-stigting het bevestig dat die voormalige Suid-Afrikaanse President ‘n beëdigde verklaring aangaande sy regskoste gedurende sy bewind, van die kantoor van die staatsadvokaat ontvang het. Die adjunk-staatsadvokaat, Isaac Chowe, het aan die hooggeregshof in Pretoria gesê die regering het meer as 18,2 miljoen Namibiese dollar bestee aan Zuma se korrupsie-saak oor die omstrede wapentransaksie. Die regering wil die geld herwin. Die stigting sê Zuma sal met sy regsverteenwoordigers hieroor konsulteer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *