Atletiek: Namibië se Martins kry goud by jeugspeleJune 28, 2025

Namibië se Ashley Martins het Vrydag goud by die Wêreldjeugspele in Gothenburg in Swede verower toe sy die verspring vir o/14’s met ‘n afstand van 5,41 meter gewen het. Dit is die eerste keer dat Namibië by dié byeenkoms verteenwoordig word. Martins, deel van die Napso Namibië-span, het só uit Swede reageer: