Oppas vir aanlynbedrogJuly 16, 2021
Met die heersende pandemie en talle werkers wat tuis werk, neem aanlynbedrog aansienlik toe. Internasionaal kom dieselfde uitdagings voor. Daar is algemene praktyke wat deur die swendelaars gebruik word soos Arthur Goldstuck van Worldwide Worx in Suid-Afrika verduidelik.