Geingob sê vandag oor jongste maatreëlsJuly 15, 2021
Die Namibiese Presidensie het by monde van sy perssekretaris, dr. Alfredo Hengari, bevestig dat President Hage Geingob vanoggend om 11-uur die land oor die Covid-maatreëls sal toespreek.