Kommer oor toenemende trauma en angs in SAJuly 14, 2021
Daar is kommer oor trauma in Suid-Afrika. Met ekonomiese uitdagings, werkloosheid en die impak van die pandemie en inperkings, was traumavlakke in die buurland reeds hoog. Met die huidige geweld en plundering in die buurland wat verdere onsekerheid skep, sê dr. Pixie du Toit, Suid-Afrikaners is nie emosioneel op ‘n goeie plek nie.