Diamante: ons is versigtig optimistiesJune 18, 2021
Met die wêreldwye Covid-pandemie en onstuimige ekonomie, is verbruikersgedrag onvoorspelbaar. Daar is wel duidelike tekens vir ‘n gesonde herstel van die diamantbedryf. Kennedy Hamutenya, Namdia se uitvoerende hoof, het die goeie nuus in die diamantbedryf met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.