Shoprite SA vat beheer oor misdaad

‘n Suid-Afrikaanse kleinhandelaar glo hy het ‘n kreatiewe oplossing vir misdaad in en rondom sy winkels gevind. Die groep het ‘n bevelsentrum waar ‘n span grotendeels van tegnologie gebruik maak. Die span data- en misdaadontleders doen voorspellingsontledings en verbind verdagtes aan ‘n misdaadtoneel. Die ondersoekspan kon skuldigbevindings met 64-persent opstoot. Die hoof van Shoprite se sekuriteit- en verliesvoorkomingsafdeling, Oswald Meiring, sê die span was vir die inhegtenisname van 200 verdagtes verantwoordelik, meestal vir gewapende roof:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *