Job: Weg met private sekuriteitstenders

Volgens Windhoek se burgemeester, dr. Job Amupanda, bestee Stad Windhoek N$20 miljoen op private sekuriteitstenders per jaar. Hy meen dit moet deur alle plaaslike owerhede geskrap word om geld te bespaar. Amupanda meen om tenders aan private maatskappye te gee, word fondse van plaaslike owerhede vermors en dit bied geleenthede vir korrupsie. Salomo Hei, High Economic Intelligence Investment se navorsingshoof, gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *