All Black rand glo vrou in kroeg aanMay 10, 2021
Shannon Frizell, losvoorspeler van die All Blacks en Highlanders, word daarvan beskuldig dat hy Sondag ‘n vrou in ‘n kroeg in Dunedin aangerand het. Die polisie ondersoek ‘n klag van aanranding, maar niemand is al in hegtenis geneem nie, berig internasionale media.