Moody’s gaan nie nou ‘n graderingsbesluit oor Suid-Afrika neem nie.May 8, 2021
Moody’s Investors Service gaan nie nou ‘n graderingsbesluit oor Suid-Afrika neem nie. Dit beteken hy handhaaf die gradering van Ba2 op staatseffekte in sowel rand as buitelandse geldeenhede.