Dalk nog reën die naweek oor dele van die land

Groot dele van Namibië het ‘n goeie reënseisoen gehad en vandeesweek is sommige plekke ook met Mei-reën verras. Weervoorspeller Odilo Kgobetsi sê nóg reën kan die naweek oor die Noorde, Ooste en sentrale dele verwag word. Hy het met Kosmos 94.1-Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *