Vermy massas mense – so maklik soos ditApril 29, 2021
Die Hoof van die Afrika Sentrum vir Siektebeheer en –voorkoming, Dr John Nkengasong, het vanoggend met media op die vasteland gepraat. Sy boodskap vir die beheer van Covid is om byeenkomste te vermy. Hy sê Afrika se gesondheidstelsels is swakker as die in Indië en die vasteland het net soveel mense soos Indië…