Julle moet deursigtig wees – HageApril 23, 2021
Die pas aangestelde Namibiese Minister van Visserye Derek Klazen het reeds die nuus gehaal met vrae oor sy moontlike konflik van belange. President Hage Geingob het vandag by die inswering van die nuwe aanstellings wat hy aangekondig het, gewaarsku dat deursigtigheid en eerlikheid wat uiterse belang is.