Haihambo se afsterwe los leemte in onderwysApril 19, 2021
Die President van die Namibiese Nasionale Onderwysers Unie, Nantu, Thomas Haihambo is oorlede. Die Sekretaris-Generaal van die Nasionale Unie van Namibiese Werkers Job Muniaro sê hy was ‘n vakbondleier wat werklik omgegee het vir onderwys.