Inkomste-owerheid vandag van kragApril 6, 2021
Die nuwe wetgewing in verband met die Namibiese Inkomste-agentskap is vandag van krag en dus is die nuwe Namibiese Inkomste-owerheid in plek en sal môre amptelik deur President Hage Geingob van stapel gestuur word. Tonateni Shidhudhu, die ministerie se Hoof Skakelbeampte…