Zuma vandag in Grondwethof oor regskoste

Suid-Afrikaanse oudpresident Jacob Zuma sal vandag die Grondwethof vir toestemming vra om te appelleer teen ‘n hofbevel wat hom dwing om sy regskoste terug te betaal. Dit volg ná ‘n mislukte poging om die verslag na staatskaping te hersien en tersyde te laat stel 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *