Zuma se korrupsiesaak hervat vandag

Die buurland se omstrede oudpresident Jacob Zuma se korrupsiesaak hervat vandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg. Sy regspan gaan na verwagtiang argumenteer waarom die staatsaanklaer, Billy Downer, hom van die saak moet onttrek, berig Suid-Afrikaanse media.