Zuma se besluit om tronk toe te gaan sy eie

President Cyril Ramaphosa sê oudpresident Jacob Zuma se besluit om tronk toe te gaan moet gerespekteer word. Ramaphosa besoek vandag KwaZulu-Natal om die skade na te gaan wat deur die onlangse geweldpleging en plundery aangerig is. Hy meen daar is buiten Zuma se aanhouding talle ander onderliggende oorsake vir die onrus: