Zuma: opposisie het reg om vies te weesSeptember 15, 2021

Die Helen Suzman-stigting in Suid-Afrika het ‘n dringende hof aansoek gebring om oudpresident Jacob Zuma se vrylating op mediese parool te betwis. Die DA en AfriForum het reeds ook ‘n aansoek in die Gautengse hooggeregshof gebring hieroor. Professor Andre Duvenhage, politieke ontleder, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die opposisie rede om kwaad te wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *