Hupstoot vir CoW se veselnetwerkMay 30, 2025
Die Suid-Afrikaanse veselinstallasie maatskappy LightStruck het ‘n vennootskap met die Stad Windhoek se City Link-inisiatief begin om die stad se pogings om sy veselnetwerk te kommersialiseer, te bevorder. Lightstruck het ook in vennootskap met RocketNet getree om met vesel-installering dwarsoor die land te help. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Xander Erasmus, die stigter van RocketNet.
Die monitisering van die veselnetwerk is die verantwwordelikheid van City Link, ‘n gespesialiseerde sake-entiteit binne die Stad Windhoek.