Zuma kry nog slegte nuus

Jacob Zuma het nie net sy aansoek om sy tronkstraf herroep te kry verloor nie, die voormalige president het boonop tans nog groter regsonkostes om te betaal. Die regter in die Konstitusionele Hof, Sisi Khampele, het tydens die uitspraak rakende sy hofaansoek ook gelas Zuma moet die staatskapingskommissie se regskoste betaal: