Zimbabwe vorder goed met Covid-19-inentings

Zimbabwe se Covid-19-inentings vorder goed, ondanks uitdagings. Vroeër vandeesmaand het Zimbabwe se regering kritiek ontvang nadat dit ‘n donansie van drie miljoen dosisse van Johnson en Johnson-entstof van die hand gewys het. Owerhede het gesê hulle is nie bereid om die moontlike newe-effekte te hanteer nie. Setfree Mafukidze, ‘n kommentator van Health Factor in Zimbabwe, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *