Zimbabwe verwag rekord graanoesOctober 2, 2021

Zimbabwe verwag dat die land ‘n rekord-oes van mielies en ander graan gaan oplewer die seisoen. Zimbabwe was Suid-Afrika se groot uitvoermark vir mielies in 2020, maar met die verwagte goeie oes het Zimbabwe ‘n verbod op mielie-invoere in Mei vanjaar geplaas. Deon Theron, die voormalige president van die Kommersiële Landbou Unie in Zimbabwe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *