Zimbabwe se tabak-oes lyk goed

Zimbabwe is bekend vir sy tabak-uitvoere, en dit wil volgens berigte uit die buurland voorkom asof die oes die jaar moontlik met 9 persent sal groei tot 200 000 metrieke ton. Verlede jaar se oes was 184 000 metrieke ton .Die Zimbabwiese Ekonoom Eddie Cross sê die sektor groei…

Eddie Cross Saterdag Nuus