Zim-studente in opstand na klasgelde met 700% verhoog

Studente by Zimbabwe se staatsuniversiteite is in opstand oor die verhoging in klasgeld. Die president van die studenteraad van die Universiteit van Zimbabwe, Allan Chipoyi het sê universiteite het die klasgelde met nagenoeg 700 persent verhoog. Volgens Chipoyi is studenteleiers nie geraadpleeg nie en hierdie stap is onredelik: