Zim se mielie-oes daal met 43%, daar’s groot kommer

Zimbabwe sal volgens berigte groot uitdagings ervaar met voedselsekerheid. Alle oeste moet aan die regering verkoop word maar, voorspellings is dat die mielie-oes vanjaar met 43 persent sal daal. Produsente is gedwing om aan die regering te verkoop, al het hulle self nie genoeg om kos op die tafel te sit nie. Deon Theron, die voormalige hoof van die Kommersiële Landbou-unie sê voorraad sal ook teruggehou word omdat daar volgende jaar ‘n verkiesing is…