Zille word beskuldig dat sy fopnuus versprei

Die GOOD-party in Suid-Afrika het die DA se federale voorsitter, Helen Zille, gerapporteer oor ‘n video op sosiale media wat na bewering digitaal gemanipuleer is. Woordvoerder Mark Rountree sê Zille het ‘n video gedeel van GOOD se burgemeesterskandidaat in Drakenstein, Peter de Villiers, wat na bewering die party se leier, Patricia de Lille, van korrupsie beskuldig. Rountree sê die party het Zille en die plasing, wat intussen verwyder is, by waninligtings-liggame aangegee: