Zambezi het baie potensiaal vir Namibië

Die Namibiese minister van internasionale betrekkinge Netumbu Nandi-Ndaitwah het die 14de Theo-Ben Gurirab lesingreeks van stapel gestuur. Die tema vanjaar is “Katima Mulilo: a gateway to SADC: Unlocking the economic potential of Zambezi region”. Nandi-Ndaitwah sê die streek kan vir die land uiters baie beteken.