Zama-zamas moet vasgevat word – Mantashe

Die buurland se minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, sê zama-zamas, of onwettige mynwerkers het ‘n negatiewe uitwerking op die ekonomie. Sy opmerkings volg nadat die liggame van ses mans, vermoedelik onwettige mynwerkers, Woensdag op die N1 naby Maraisburg in Johannesburg gevind is. Almal was doodgeskiet. Mantashe sê strenger wetgewing moet ingestel word om onwettige mynbedrywighede te stop: