Youth Connekt Africa-beraad vind in Kigali plaas

Duisende jongmense van regoor die vasteland en die buiteland is in Kigali, Rwanda, vir vanjaar se Youth Connekt Africa-beraad. Die drie daagse beraad deur meer as 10 000 jeugdiges bygewoon, waaronder 2 000 uit die internasionale gemeenskap. Maano Shimhanda, ‘n verteenwoordiger van die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds in Namibië, sê aan Kosmos 94.1 Nuus wat die doel van die beraad is.