Wysigings aan wapenwet steeds nie uit die blokke uit nie

Die nuwe wapen-wysiging wetsontwerp, wat reeds in 2021 voorgestel is, sloer steeds. Volgens Kallie Venzke, voorsitter van die wapen-eienaarsvereniging van Namibië, Goan, sê die foute wat destyds uitgewys is, is nog nie aangespreek nie, en dit as gevolg van verskeie vertragings. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.