WVF in SA poog om dienslewering te verbeter

Die Werkloosheidsversekeringsfonds sê hy gaan voort om reg deur die buurland geïntegreerde diensoplossings te lewer om seker te maak kliënte het toegang tot dienste. Die fonds bied van vandag tot Vrydag in Polokwane, Limpopo, ‘n ope dag aan vir werkers, begunstigdes, werkgewers en rolspelers. In Gauteng sal die WVF se bus tot Vrydag dienste lewer. Die fonds se kommissaris, Teboho Maruping, sê die hulle gaan ook voort met die veldtog vir die uitbetaling van voormalige onderwys- en algemene assistente in KwaZulu-Natal.