Wuhan was nie eerste Covid-geval nie

Navorsers in by die Britse Kent-universiteit meen dat Covid-19 reeds in Oktober 2019 in China kon versprei het voor die eerste geval in Wuhan bevestig is. Yanna Smith doen verslag.