Woede oor Bali-bommaker vrygelaat is op parool

Die spooragentskap, Prasa se raad, sekondeer die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na korrupsie. Dit sal ‘n ondersoek insluit oor die bestaan van spookwerkers, wanbesteding van fondse en die oortreding van die voorsieningskettings-bestuursprosesse. Die raad het reeds ‘n voorlopige verslag ontvang en daar is duidelike bewyse dat daar onbetwisbare rekords oor wandade is. Die raad het sy standpunt herhaal dat korrupsie nie net daar gelaat sal word nie.