Witvlei-brand onder beheer

Die Witvlei-brand is onder beheer gebring nadat die gemeenskap tot die vroeë oggendure hard gewerk het om dit te blus. Vera Schullenbach, ‘n boer in die gebied sê hulle doen tans nasorg en bepaal nog die skade…