Withuis vaar uit teen fopnuus

Die Withuis het hom sterk uitgespreek teenoor wat hy beskryf as Facebook se onvermoë om fopnuus op sy platform te beheer. Die Withuis se perssektretaris Jen Psaki het aan media gesê sosiale media platforms moet meer doen om veral onakkurate inligting oor die Covid-inenting te beheer. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *