Wit heerssugtigheid is giftig – Biden

Die Amerikaanse President Joe Biden het wit heerssugtiges veroordeel wat rassistiese samesweringsteorieë versprei. Hy en sy vrou, Jill Biden, was in Buffalo, New York, waar hulle respek betuig het by ‘n tydelike gedenkteken buite die supermark waar tien swart mense Saterdag doodgeskiet is. Die 18-jarige verdagte het in ‘n aanlyn dokument gesê hy is ‘n fascis en wit nasionalis. Biden sê wit heerssugtigheid is giftig: