Windhoek Stadspolisie maan teen inbrake in feessoeisoen

Talle Windhoekers vertrek hierdie naweek uit die hoofstad op pad na hul verskillende vakansiebestemmings. Die Windhoek Stadspolisie maan inwoners om hul eiendom tydens die feesseisoen te beskerm wanneer misdadigers na geleenthede soek om in te breek en te steel. Stadspolisiehoof Abraham Kanime sê aan Kosmos 94.1 Nuus daar was reeds inbrake gerapporteer.

https://iframe.iono.fm/e/1265313