Windhoek Skou skop op vrolike noot afSeptember 24, 2021

Die Windhoek Skou het weer vandag afgeskop en duur tot Vrydag 1 Oktober. Windhoekers kon nie verlede jaar die jaarlikse nywerheids- en landbouskou vroeg in Oktober bywoon nie en as alternatief is ’n twee dae lange mini-skou op 30 en 31 Oktober gehou. Vanjaar is die Windhoek Skou weer in volle swang. Harald Schmidt, die voorsitter van die Windhoekse Skouvereniging, sê aan Kosmos 94.1 Nuus skougangers geniet die skou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *