Windhoek-skou – dis nes die skou wat ons ken!

Beplanning vorder vir die Windhoek-skou wat op 23 September sy hekke oopmaak. Vanjaar se skou sal vir die eerste keer sedert Covid, vertoon soos Windhoekers dit ken. Daar’s mallemeule, vuurwerke en selfs ‘n motorskou soos Harald Schmidt, die uitvoerende hoof van die Windhoek Skou-vereniging verduidelik.