Winde verlig dat medici weer geënt kan word

Daar is vandag verligting in baie geledere met die aankondiging deur die buurland se Gesondheidsdepartement dat die land se inentings-veldtog weer Woensdag hervat sal word met die opskorting van die tydelike staking in die gebruik van Johnson en Johnson se entstof. Die Wes-Kaapse Premier Alan Winde sê hy is verlig dat gesondheidswerker weer ingeënt kan word. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se Kaapse Korrespondent het die storie…