Willy Mertens is nuwe Debmarine-hoof 

Debmarine Namibia het vandag die aanstelling van Willy Mertens as sy nuwe uitvoerende hoof aangekondig, effektief vanaf 1 November 2022. Mertens sal Otto Shikongo opvolg, wat einde vanjaar uit die pos tree en aan die stuur van Debmarine Namibia was sedert 1 Januarie 2004. Mertens is tans die finansiële hoof by Debmarine.