Wildsveiling behaal groot sukses

Die Super Game-wildsveiling wat oor die naweek gehou is het groot sukses behaal. Die veiling is bekend vir sy uitstekende aanbod op nie net trofeëdiere nie maar ook genetika. Martenique Scott van Super Game, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.