Wildehond-bewaring vorder goed

‘n Bewaringsprojek vir wildehonde wat deur Painted Wolf-wyne ondersteun en deur die Trust vir Bedreigde Natuurlewe bestuur word, vier vanjaar sy tiende bestaansjaar. Die aantal wildehonde in die Wildehonde Ruimtelike-uitbreidingsprojek het van 150 tot 250 diere toegeneem. Veilige ruimtes vir die honde het ook van 500 000 tot 1,2 miljoen hektaar uitgebrei. ‘n Woordvoerder vir die Trust, Cole du Plessis, sê die Krugerwildtuin en die noorde van Limpopo is ‘n fokusarea vir die projek: