Whk-skou: ons wag en kyk nog sê Schmidt

Dit is nog nie bekend of die Windhoek-skou aan die einde van September sal plaasvind of nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die vise-president van die Windhoek Skouvereniging Harold Schmidt gepraat.