WGO waarsku teen afskaffing van Covid-isolasiemaatreëls

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het gewaarsku teen die afskaffing van Covid-isolasiemaatreëls. Die organisasie se dr. Maria van Kerkhove sê om mense wat positief toets, toe te laat om aan te hou om met ander te meng, sal lei tot die verdere verspreiding van die virus. Fritz Platt, ons korrespondent in die Moederstad …