WGO verskerp bewustheid van antimikrobiese weerstandNovember 21, 2022
Antimikrobiese weerstand dra jaarliks by tot meer as 5 miljoen sterftes. Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus sê dit is een van die belangrikste aspekte van gesondheid om aan te spreek, en die uitdaging is multi-dimensioneel.