WGO tevrede met aantal Covid-behandelings wêreldwyd

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy is bemoedig met die aantal Covid-behandelings wat nou wêreldwyd in gesondheidsorgstelsels getoets en begin gebruik word. Die WGO se dokter Mike Ryan sê die innovasie wat medisyne-vervaardigers oor die afgelope twee jaar getoon het, was merk-waardig. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, is aan die woord.